|
Finansiële Dienste met ‘n Verskil
John en Hester Brandow het gesamentlik meer as 50 jaar ondervinding in bankwese.
 meer oor ons ...
‘n Paar van ons spesialiteitsprodukte:
Huislenings met die kliënt as fokus Op lenings van meer as R500 000 sal ons die verbandregistrasiefooi betaal. (Aansoek)(Bereken) meer ...
Korttermynversekering Ons kontrakte met 2 van Suid-Afrika se grootste korttermynversekeraars verseker dat ons byna enige direkte versekeraar se premies kan klop. (Navraag) meer ...
Beleggings Ons sal enige bank se geldmarkkoers koers klop om die hoogste maandelikse inkomste te verseker en ons sal u inkomste jaarliks verhoog. (Navraag) meer ...
Lewensversekering Ons kan kwotasies verskaf vir hoë-risikoberoepe soos vir handelsvliëniers en handlesvoertuigbestuurders teen baie mededingende tariewe. Ons maak ook voorsiening vir gewone beroepe. (Navraag) meer ...
Besigheidsfinansiering Opstel van besigheidsplanne om te voldoen aan banke se vereistes om die beste kans op sukses te verseker. (Navraag) meer ...
|